Powered by:IT City
Die krisis in die Kerk in die greep van dwaalleringe.
‘n Boek vir die bekommerde lidmaat wat ‘n pad uit die moeras van teenstrydighede en onsekerhede soek.
Die boek is ‘n gefundeerde argument teen die beskouing van talle teoloë t.o.v. die onfeilbaarheid van die Bybel. ‘n Groot groep teoloë neig om in die lig van verchristelike humanisme bewerings
te maak dat die die Ou Testament tydgebonde is en dat die Bybelskrywers nie kon geweet het watd die wetenskap van ons dag sou kon openbaar nie. By implikasie beteken dit dat die Heilige Gees hulle nie van dwaling kon vrywaar nie.
Die oplossing vir ons gebroke wêreld is en bly ‘n terugkeer na Bybelse onfeilbaarheid, tesame met die handhawing van ons belydenisskrifte, want “die waarheid sal jou vry maak.”
.
Bladsy
Back to [browsing]
Tags