Powered by:IT City

Map

+27 16 982 3255
+27 82 898 1054
+27 16 982 4231
PO Box 6760
Vanderbijlpark
1900
South Africa 
John Bunyan
Die Christen se reis na die Ewigheid

The Pilgrim’s Progress is meer gedruk, gelees en vertaal as enige ander boek na die Bybel. Beleef jou eie reis na die Hemelse Jerusalem.

 

John Bunyan is in 1628 in Engeland gebore en deur sy vrou na die Here gelei. Hy het hierna begin preek en is daarvoor in die tronk gegooi. Die Christen se reis na die ewigheid is tydens sy twaalf jaar in die tronk geskryf en het sedertdien derduisende mense se lewens permanent verander.

Die boek belig die geestelike lewe van die Christen en toon die verskille tussen ware en vals gelowiges en die versoekings waarmee Christene gekonfronteer word aan. Volharding in die geloof staan sentraal as tema. 

Klik hier om te bestel
Skrywer: John Bunyan
ISBN: 0958462216
Formaat: Sagte band, 148pp
Prys: R65.00
Die Christen se reis na die Ewigheid
Die Christen se reis na die Ewigheid

Bladsy  

Back to [browsing]

Tags