Powered by:IT City

Map

+27 16 982 3255
+27 82 898 1054
+27 16 982 4231
PO Box 6760
Vanderbijlpark
1900
South Africa 

Page 

 Corals Publishers.

MY GENESIS

Quantity: Select a Book: Check out now

Tags

Om die evangelie oor te dra, is soos om koeie te voer. Die hooi moet wees waar die koeie dit kan bykom.

 

‘n Voorstedelike vrou gebruik die Skeppingsverhaal om ‘n skeut lig op die lewe te werp.  Elke geleende dag is ‘n nuwe begin in die soeke na sin, na die antwoorde op die kwessies waarmee universeel geworstel word.Die verteller is nie uniek nie; haar reis ook nie.  Sy word eiesoortig omdat sy intydsgekoppel is aan die Bron van Krag. Sy koek en tee met God.  Hy hou daarvan.

Skrywer: Lorelei du Plooy
ISBN: 0-620-35867-X
Formaat: Sagte band, 80pp
Prys: R69.95