Powered by:IT City

Map

+27 16 982 3255
+27 82 898 1054
+27 16 982 4231
PO Box 6760
Vanderbijlpark
1900
South Africa 

Page 

 Corals Publishers.

Gemeenskap met God

Quantity: Select a Book: Check out now

Tags

Tot vandag toe kon slegs ‘n klein aantal Christene toegang kry tot Communion with God se 275 bladsye fyngedrukte woorde in The Works of John Owen.  Nou het dr. RJK Law gesorg vir ‘n eersteklas leesbare verkorte weergawe van een van die grootste Christelike klassieke werke van alle tye, en daarmee Owen se rykgeskakeerde lering vir ‘n vaie groter leserskring beskikbaar gemaak.

 

John Owen het geglo gemeenskap met God is die hart van die Christelike lewe.  Soos Paulus het hy begryp dat ons deur die Seun en die Heilige Gees toegang tot die Vader het.  Hy het nooit sy verwondering in die woorde van Johannes verloor nie: “Ons gemeenskap is met die Vader en met Sy Seun, Jesus Christus.”

 

In hierdie voortreflike boek verduidelik hy wat hierdie gemeenskap is en beskryf die baie voorregte daarvan. 

Skrywer: John Owen
ISBN: 9780958464123
Formaat:
Prys: