Pienk Spookasem

Pienk Spookasem Image

SKRYWER: NICO MOOLMAN

ISBN: 978-0-639-97642-6

FORMAAT: Sagteband, 176pp

Hierdie  keur uit die trefferverhale van Die Pienk Traaisiekel en Die Pienk Baaisiekel is op aanvraag saamgestel.

Met die eerste uitgawes van dié gewilde kontreiverhale het die ikoon, Fanus Rautenbach, gesê: “’n Prettige boek vol herinnering en onvergeetlike kitch. Dié boek is nie sommer nie – dis erfgoed.”

Trek die suikerdons in lang drade van die stokkie af – hierdie staaltjies is meer as suikersoet … Dit is, na alles, steeds kultuur om in jou harttaal te skinner en skater oor vanmelewe se liegendes en ellendes!