Kuier in 'n Plaaskombuis

Kuier in

Skrywer: Nico Moolman

ISBN: 978-0-620-33696-X

192 pp Hardeband

Kuier in ‘n Plaaskombuis vang die eenvoud en elegansie, die warmte en samehorigheid wat geheers het vas.

Dit bevat ou handgeskrewe resepte uit die plaaskombuis.  Dit is die boekstawing van beproefde mond-water resepte wat deel van die Afrikaanse kultuur en leefwêreld uitgemaak het en nog steeds die smaak prikkel.  Die kunswerk met meer as 300 foto’s ‘n kultuurerfstuk en top verkoper. 8ste druk beskikbaar in Mei 2019