My pad met die doodsengel

My pad met die doodsengel Image

Skrywer: Belinda Bras-Nel

In hierdie boek deel ek my eie pad wat ek met die Doodsengel gestap het en hoe my pa se afsterwe my lewe dramaties verander het. Nianell en Riana Scheepers is maar ’n paar mense wat ook in hierdie boek hul eie ervaringe met afgestorwe siele kom deel. Maar sekerlik die belangrikste deel van hierdie boek, is om ons vrese vir die dood aan te spreek en die konsep vir onsself te  herde_nieer, sodat ons ook nie ons eie afsterwe sal vrees nie. Ek kyk na die potensiaal wat ontstaan om te groei en te ontluik in die unieke jy, wanneer die dood jou lewe kom omver gooi. … aangesien elke kliënt wat by my kantoor instap, letsels dra van die dood van _n geliefde. Daar is dikwels so baie verwyte, onafgehandelde kon_ikte of gesprekke wat nooit gevoer is nie. Ek wil vir mense ruimte bied om self te besluit of hulle wel hul geliefdes wil ervaar of nie en dus vrede te maak met die konsep van dood en wie ons is na die dood.