BESTEL PER E-POS BY
corals@worldonline.co.za

of skakel
Susan by

016 982 3255 of 082 898 1054

U sal ‘n pro forma faktuur met ons bank-
besonderhede ontvang

Gebruik u van as verwysing tydens inbetaling

Stuur elektroniese bewys van betaling per e-pos

R99 versendingskoste op bestellings minder as R1000
Aflewering gratis op bestellings bo R1000 volgens Post Net toonbank-tot- toonbanktariewe

Ontvangs binne 7 dae na inbetaling by u naaste Post Net