Powered by:IT City

Map

+27 16 982 3255
+27 82 898 1054
+27 16 982 4231
PO Box 6760
Vanderbijlpark
1900
South Africa 
Suzanne le Roux
Klik hier om te bestel
Momente en Mirakels

“n Mirakel is ‘n toevallige gebeurtenis wat deur ingryping van ‘n goddelike mag plaasvind”

 

In Suzanne le Roux is debuut kortverhaalbundel Momente en Mirakels, word reise na ongewone bestemmings poorte na oomblikke van helderheid. Dié reise het lesse om te leer, om uit te leef en te bemeester.

 

Intense momente word beleef: Komiese momente, maar ook momente van pyn, vrees en

ontreddering.  Dit word rigtinggewende bakens wat grense in die diepste wese van elke mens verskuif.

 

Vervleg in elke verhaal is die Aha-momente - oomblikke van helderheid en insig wat jou vasgryp in die moment en nuwe wysheid en rigting gee, waar stukke van die lewenslegkaart begin sin maak. 

 

Momente en Mirakels is weerspieëlings van die dualiteit van die lewe met sy pyn en vreugde, sy ontreddering en ekstase. 

 

Alles IS net soos dit moet wees.

Momente en Mirakels
Momente en Mirakels
Skrywer: Suzanne le Roux
ISBN: 978-0-9814189-4-0
Formaat: Sagteband, 176pp
Prys: R119.95

Bladsy  

Resensie:  [hier]

Back to [browsing]

Tags

Egg